Jump to content

I'm LOST!


Tusk O'2

Recommended Posts

Miskien moet julle vir daai Cheetah vertel waar is Durban of n GPSr gee wat beter werk as die wat hulle in die Vrystaat gebruik ;)

 

Neewat RedGlobe, daardie Cheetah se GPSr is nog van daardie parrafien-modelle! :rolleyes: Hy dreig al hoe lank om dit uit sy venster te gooi. Dalk nou dat hy 'n blink nuwe ryding het sal hy dink om hom 'n blink nuwe GPSr ook aanteskaf? Maar kom ons wees eerlik, daar waar hy op die Suidkus sit is darem beter as Ethekweni in elk geval.

 

Geniet maar die vakansie Tusk O'2 :)

Link to comment

As daai GPS'r uit die venster van daai blink nuwe ryding gegooi word, sal die Tusk02 lankal terug in die Vrystaat wees voordat die ding eers grond tref.... Dit is moerse groot. Maar dit pas wel by die nommer plaat as daai GPSr nie die skatte vind nie....

 

Hey wazat!!! Waar was jy? (Seker in die badkamer.)

 

Laat ek een van daai Zulu-ousies ons klere was daar in Haailand en gistermiddag en toe ons die wasgoed gaan haal het die ennie wragtag my $100 geocache wolsokkies gesteel! Gelukkig was daar micro trackingsystem goodies ingebou maar ongelukkig wou my gps nie die seine lekker lees nie en toe ek sterk op die spoor van my wolsokke is, land ek om middernag by 'n plek met die naam Gaints Castle.

 

Die ouens het al reeds geslaap toe vat ek maar koers (agter die gps aan) oos. Deur moerske digte mis oor 'n grondpad-pas @ 5 km/h. Slip-slide in 4x4 teen berge op en af ....

 

Om 03h00 land ons toe net hier:

 

S 29.01.187

E 29.26.278

 

Nog steeds in Haailand maar sonder sokkies!

 

wazat? how about 'n Koue Goue?

Link to comment

:)

 

Nie regtig nie.

 

Hiers 'n Cheetah is Haailand en dit is nie te bad nie ... net die weer wat suck!

 

So wat dink die sharkies? 'n Goue Koue voor ek teruggaan beskawing toe?

 

S 30.39.748

E 30.30.985

 

Haai Tusk... ek bedoel, hallo Tusk. ;):D

Tot wanner is julle hier suid? Dalk kan ons plan maak vi so Koue Goue... :rolleyes:

Link to comment

Gelukkig is dit nie 'n Blou Bul in Haailand nie! :rolleyes: Wat is fout met die weer daar? Kom bietjie hiernatoe, dit is nog steeds 36'C en die winter is amper hier! :D

 

Niks fout om 'n Blou Bul in Haai land te wees nie... :D sou wel 'n probleem gewees het as my span Saterdag gewen het... ;) dan sou die klomp Haaie dalk nie so vriendelik gewees het nie... :)

Link to comment

Ysbeer, as dit nie was vir my sokkies nie .....

Miskien volgende keer. Sal maar sonder kouse Natal toe gaan in die toekoms.

 

"Kaalvoet oor die Drakensberge"?

 

Wel jammer on het julle gemis... :rolleyes: volgende keer maak ons plan! :D

Hoop nie jy kry koue voete nie... :):):D:D

Groente uit Toti... ;)

Link to comment

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.
Note: Your post will require moderator approval before it will be visible.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Loading...
×
×
  • Create New...