Jump to content

Tusk O'2

Members
  • Posts

    118
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Tusk O'2

  1. Why did I get myself a GPS? Yeah well, mainly because I tend to get lost (I argue "distraction") and have no "sin vir rigting". Anyway, only last week my wife told me that she now knows why the gps. Because I got lost (again). For almost a whole week!! And was that fun! With my old GPS (remember the sticker STP?) Try going into an area for wich you have not loaded a map, setting your preferences to: no u-turn, no high-way, and then setting up a waypoint to go to. It really is fun following your GPS. If you get gatvol for taking the bundu track, just ignore the freaken thing and hit the main road! Do try not to stay lost.
  2. Sjoe! Jors make plan! That could nogals work out well. And then if we have a couple of those running, we can build a new "afkorting". The FTU? (First to "unite" two running "Help-my-trappies") Gold will go to the strategic planner would could untite 7 Hmt's. "I love it when a plan get's planned!" I'll stick with the Boeretroos, pitch-black and very sweet.
  3. Sorry, these are probably not quite the answers you were looking for, but don't stop being creative. Most great ideas only came after some that didn't work out... Thanx Eagle! :-)) Beste antwoorde! I'll have some more coffee....
  4. Thanks Visarend! Ok, please help me out on this one - taking all your points into consideration. (Hierdie gaan 'n lang storie wees, vir die wat haastig is....) How would I set up the following: My main aim would be to get a system going whereby the "aspirant skatjagter" would know beforehand if he/she will be entering a "risk area" relating to possible hi-jacking or crime. In other words, a cacher would arrive prepared. With this in mind, and to actually implement possible risk area as a measure, I would like to start a "Those who Dare" series, asking cachers to plant mini-cahes (those that fit into a film container) or, alternatively and the better option I think, set up earth caches, requiring a photograph of the "cache". The location then of each and every cache is this series should be of a soccerfield somewhere in SA. The stadions should not be restricted to one cacher only, but could be devided into four or more cachers, eg, north-, south-,east- and west-entrance etc. The majority of these caches should be targeted as beiing the undevelpoded soccerfields within townships (poor areas), so that possible sponsors could locate and visit them easily. If Geocaching SA could (if a lot of cachers participate) market this series as a tourism attraction I think? Wat dink jy Arend? Dan wil ek ook graag 'n "Help-my-trappie" skat begin. Een wat beweeg. Soos 'n coin of een van daai spinnekop goedjies, maar nie in 'n doos elke keer nie. As ek dit vind gaan steek ek dit weg op 'n ander, nuwe plek. Die volgende ou wat dit vind moet dit vat en weer op 'n nuwe plek wegsteek ... en so moel ons aan. Elke ou moet net as hy sy "FTF" log, die nuwe koordinate ook gee .... Wat dink jy? Moontlik? Groetnis Sakkie ns, ek sukkel om te slaap van te veel koffie. Raad cincol?
  5. Well, I woke up @ 5 am with the whole series worked out (yeah, in my dreams) and made a pot of coffee and now I'm gonna put it down in writing - as best as I can remember. Sure was not a nightmare! Firstly, It's not actually a proposal for a series, I am going to put up the cache "Survival 1" soon and I would hope that sommer a klomp of you would join me in this so that it would develop into a "series". Ok, this is what I have in mind. A medium-sized container (waterproof) and inside all nice goodies like at least 2 liters off drinkable water, an energy bar or six, some of those powdered patato goo, glucose sweets, mercurochrome, some band-aids, a lighter .... and now you can help me by adding to the list. The basic survival kit. (I would add some of those coffee and tea goodies that one find in most hotelrooms) As a geocache the normal visitor would be expected to at least bring something that is in the cache, and replace that something with the same item - only to keep perishables fresh Therefore I would want to publish the expiry date of such an item too. And of course, if the situation should arise, and cacher would be more than welcome to make use of the "emergency" and use whatever is needed - as long as it is logged so that it can be replaced afterwards. Blikkies! Dit was harde werk! Vat my 'n hele halfuur om daardie brits te gorrel! Ek dink julle weet almal waarvan ek praat hier. Natuurlik het ek 'n "agenda" want ek dink ek het gaan slaap net na ek die nuus gelees het en toe word ek wakker met 'n oplossing vir die dinge wat my bekommer. daardie "Wat as ..." So ja, miskien gaan ek so noodkassie wegsit om dalk een of ander tyd self te gebruik? Dan doen ek maar die "regte" ding en stel dit beskikbaar vir julle almal ... net vir die wis en die onwis? Iniside the cache, in the logbook, I would also put the telephone nrs (and maybe an adress) of a nearby medical facility. The cache will be very easy to find but definately not prone to be stumble upon by muggles. Now for my second coffe ....
  6. Sjoe! Glider! Ek het julle iewers tussen die mampoer en die ma-moerse boereworsrol gemis ek dink? Maak nie saak nie, ons sien mekaar in 2010, saam met die bolrol en die volkstaat ... hehe. Vir die hele klomp wat die DVD gevra het, jammer ouens, julle sal moet clip-kyk. Daar is net te veel leidrade op die DVD. Vir die res, die DVD is gesny ek land more in die slakpos. Laat weet my as dit teen 2011 nog nie ontvang is nie!! Ek weet ek mag nie vra nie, maar ek gaan 'n wille kans vat - wie het NIE gestem nie? Tonteldoos BO!!!!
  7. urban! Mens kan begin dink jy gaan met die Poskantoor gepla raak! Geduld asb. Ou Gerhard het so hard op die Yube knoppie gedruk dat ek al my tyd daaraan spandeer het. Die DVD is klaar, nog net so ietsie hier en daar vernder dan stuur ek dit... kan nou nie dat dit minderwaardig teen Youtube wees nie! Ek is baie dankbaar vir die mooi kommentar - dit is 'n aansporing. Net bly ek hoef nie meer die DVD na 'n honderd posbusse te stuur nie!! Gelukkig nou net 'n paar .... as die ander Jagter sal "settle" met die Tube?
  8. Ja ek weet! Omstrede onderwerp! Hoor my uit en gee 'n opinie, al is dit net 'n Reeks behoort mos 'n gemeenskaplike kernbegrip te behels, iets wat regoor die land voorkom en wat dieselfde tema het? 'n Reeks met "moord" as tema kan nogals scary wees en ook baie "Sherlocky"? Natuurlik sal goeie navorsing gedoen moet word en "clues" sal van uitstaande gehalte moet wees om die arme slagoffer en natuurlik ook die moordenaar te akkomodeer. Heelwat plekke kan bygewerk word en ons weet almal hoe gewild "Murder she wrote", "Agatha Christie", "Sherlock Holmes" en dies meer is .... Nouja, Suid-Afrika is 'n moord-mekka, aan plekke om grrrr-skatte te versteek sal daar geen tekort wees nie. Wie sal inval by 'n "Murder" series?
  9. Dit is heelwat makliker om skatte te jag as om movies op die Tube te sit!!! Ek het probeer .... Mikien sal ons maar volstaan by hierdie fliek. Die DVD het net TE VEEL van die waypoints op! Jammer ouens!
  10. Hey Gerhard! Man ek bekyk jou so op die DVD en ek sukkel nog om te glo ... vir die wat nie weet nie, GerhardoosMPSA was losvoor! Een stofstreep na die ander. Wiele wat spin (amper) en 'n man wat kan hol, so draf-stap eintlik. Ek vertel nou net vir die ander Tand, volgende jaar is ons daar. Ek het nou so e-pos of wat gekry van Jagters wat die DVD wil kry maar nou weet ek al klaar, hulle gaan verseker van die goeters op die DVD herken as hulle eers in Tonteldoos land, en dit gaan dalk net maak dat die ou maklike Groot Skatjie nog makliker gaan wees.... Daar is byvoorbeeld 'n baie prominente klip op die DVD, en twee groot grasgekleurde nie-klip voorwerpe.... en dan nog die bergpieke op die horison met 'n ou wat met sy vinger die windrigting meet! Ek weet nie... dalk moet die DVD teen 'n prys beskikbaar wees? 'n Genoeg prys vir volgende jaar se Goud? Ek is nou regtig jammer as ek van die Jagters opgewonde gemaak het, maar ek dink ek moet volstaan by 'n stukkie Youtube en dan maar die DVD net vir die Krygers laat kry (Krygers teen Jack Black). Julle sal mos verstaan of hoe?
  11. Reg, my eerste dankbetuiging is gereed. 'n DVD van die Groot Skat okasie .... net die "basics" sodat daar nie te veel leidrade vertoon word nie, maar tog die verloop van die jag uitbeeld. Stuur aan my 'n e-pos met jou posadres en ek stuur die DVD aan. Die drie finaliste kry natuurlik hulle DVD's kosteloos.
  12. Die twee-en-'n-bietjie tande is nog nie naby die huis nie ... Ek het BAIE te vertel oor die Groot Skat (TD XIX) en wil graag verslag doen oor elke druppel wat ek beleef het, en ek gaan! My grootste wens nou is om aan elkeen van die TD Eienaars 'n groot-groot dankie te gee. Woorde op 'n skerm sal dit nie doen nie, so ek werk aan iets wat my waardering en dank sal reflekteer. Vir my is hierdie TD reeks van persoonlike waarde, omdat dit iets uitbeeld waarmee ek so gemaklik identifiseer. My volledige bedanking kom nog, hier op die forum, op hierdie bespreking, om Hoofstuk I af te sluit en daarmee om te blaai - na Hoofstuk II. Onthou nou, Red Globe is op 'n "mission" om die gruwelike ou Koniging van al haar dinge te laat afsien, vrede en orde te herstel en die "Boertjies" in geluk en welbehae te laat voortleef. Maar Red Globe sal sekelik die hulp van 'n paar "Knights" nodig kry? Of dat die hulp van "Boere met Roere"? The story continues .... Baie dankie en baie geluk aan drie besonderse spanne Geocachers!
  13. Tonteldoos 2009 The programme In the fresh morning air of Tonteldoos, on Saturday 11th of April 2009, a shot will ring out to mark the rush for Gold. At 8 am Tusk O'2 will present gerhardoos, Red Globe and Urban Hunters with the puzzle to the Final cache in the Tonteldoos series, at the terrain of the Tonteldoos festival. Andre (the "Veldkornet") will do the honour of setting them off. At three o'clock in the afternoon, whether the cache was found or not, the three dedicated cachers will be presented with a certificate. Again at the Tonteldoos Festival. The certificates will be presented by Fish Eagle, or in his absence, Tusk O'2. Die program In die vars oggendlug van Tonteldoos, op Saterdag die 11de April 2009, gaan 'n skoot klap om die resies na Goud af te sit. Om 8 vm sal Tusk O'2 aan gerhardoos, Red Globe en Urban Hunters die legkaart na die Finale skat in die Tonteldoos reeks oorhandig, by die terrein van die Tonteldoos Fees. Andre, (die "Veldkornet") sal die jag afset. Om drie-uur Saterdagmiddag sal die drie toegewyde skatjagters, of die skat gevind is al dan nie, 'n sertifikaat ontvang. Weereens by die Tonteldoos Fees. Die sertifikate sal deur Fish Eagle oorhandig word of in sy afwesigheid, deur Tusk O'2.
  14. "Oos, wes. Tuis bes." Gladnie meer verdwaald nie!
  15. Ysbeer, as dit nie was vir my sokkies nie ..... Miskien volgende keer. Sal maar sonder kouse Natal toe gaan in die toekoms. "Kaalvoet oor die Drakensberge"?
  16. Hey wazat!!! Waar was jy? (Seker in die badkamer.) Laat ek een van daai Zulu-ousies ons klere was daar in Haailand en gistermiddag en toe ons die wasgoed gaan haal het die ennie wragtag my $100 geocache wolsokkies gesteel! Gelukkig was daar micro trackingsystem goodies ingebou maar ongelukkig wou my gps nie die seine lekker lees nie en toe ek sterk op die spoor van my wolsokke is, land ek om middernag by 'n plek met die naam Gaints Castle. Die ouens het al reeds geslaap toe vat ek maar koers (agter die gps aan) oos. Deur moerske digte mis oor 'n grondpad-pas @ 5 km/h. Slip-slide in 4x4 teen berge op en af .... Om 03h00 land ons toe net hier: S 29.01.187 E 29.26.278 Nog steeds in Haailand maar sonder sokkies! wazat? how about 'n Koue Goue?
  17. Nie regtig nie. Hiers 'n Cheetah is Haailand en dit is nie te bad nie ... net die weer wat suck! So wat dink die sharkies? 'n Goue Koue voor ek teruggaan beskawing toe? S 30.39.748 E 30.30.985
  18. Sjoe! Ek hoor hoewe dreun soos die manne op die perde spring! I'm very nervous to comment (again). Not because of the issue at hand, but because I've already made ons mistake - don't wana do it again. Hierdie is in my opinie 'n publieke sport en soos Doc te vertel het, "I find the geocaching community to be generally be educated and dignified". Vir die dignified deel sal dit belangrik wees om 'n ware en eerlike beeld vir jou mede spelers te vertoon. As jy in persoonlike hoedanigheid wil deelneem (jou eie plekke besoek ens, ens, ens) is dit nie nodig om dit as "finds" te log nie want dit is persoonlik. Maak net 'n mental note van die find, nie 'n log nie. I kinda look up at Geo-cachers with plenty of finds logged, it gives them a status in my humble view. If it so happens that I respect a great Seeker to find out that he (or she) has been logging fake-finds, ... Kom ons bly educated en dignified en los die gekroek terwyl ons vir ons mede spelers ons soekvermoens ten toon stel. En as jy dan vir persoonlike redes ietsietjies doen, los die log en maak net 'n mental note. Dit is immers ons almal se sport?
  19. Jammer GlobalRat, was net moeilik om met Rot te praat. Ben=Rot. 3.5Mb: http://www.silvershoes.co.za/Ben/
  20. ... and don't get us started on those that find while helping the owner to place..... Ben, dit wat jy daar noem is uncool. Dit is al klaar vir my moeilik om skatte as "gevind" te log terwyl ek weet ek was nie by nie (die keppers Event), al het ek dalk bietjie gehelp .... 'n Ou moet darem regtig soek van punt een af, anders kan dit mos nie 'n eervolle find wees nie? Spanne werk anders, almal wat deel is van die span kan seker 'n find log? Al het die een ou heeltyd ge-Amstel en sy vroutjie ge-Find? Hy was darem daar ....
  21. Ja neewat, dit is sommer laf. Aan die ander kant, as dit so kon werk het ek al BAIE meer finds gehad as net die paar .... Miskien moet 'n **** 'n **** maak op mense wat van *************** hou (daarvan hou om hulle *** ****** weer te **** ****)
  22. Oeps! Sien ek nou eers ek maak ons die "poerieng" span. Skies ouens! Dis eintlik die Woestyn Tweegevegmakers? Sien darem ou cincol is veilig terug tussen die duine. Sterkte en lekker werk, jou Dakar-vlaggie is binne-in TD IX. Wat van 'n klein TD event by Cathedral Peak? Dan vat ons 'n pik en graaf saam om vir Wazat te help begrawe en kyk sneeu in dieselfde tyd. Ek sal graag my GP by Mike's Pass wil ophelp. Groetnis To2 ns, wie ken daardie gedig: " ... hoe koud is die windjie en skraal, en bleek in die doflig en kaal ..."
  23. Daar het net 14 TD-eienaars hul besonderhede aan my ge-epos, so dit wil vir my wees dat daar net 15 TD's gaan wees. Dit sal teen die einde van Junie vasgemaak word. Die TD's wat op 30 Junie nognie weggesit is nie, sal die Nr status verloor. Dit kan dan selgs as gewone Tonteldoos weggesteek word, maar sal nie deel uitmaak van die Groot Skat reeks wat gedurende die paasnaweek 2009 in die Tonteldoos distrik afspeel nie. Wat dink julle ander Eienaars? Ons is nou 'n lekker groot span, help asseblief bestuur. Team Ginger, ek het mos gesien hoe goed jy kan plan! Help jong. Dankie vir die gewone TD daar naby Tonteldoos. Was dit dalk 'n Dessert Deuller wat dit gaan wegsit het?
  24. Sjoe! (Eintlik wil ek "bliksem!" maar dit klink dalk kras) Nou deur al die gepubliseerde Toneldose gegaan en ek weet nie met sekerheid waaroor ek die beste voel nie - om 'n Geocacher of 'n boertjie te wees. Al die kante toe, dit is vir my VERSKRIKLIK mooi om die TD reeks te sien. Baie geluk julle ouens. As al daardie mensies wie deur julle skatte tot herinnering geroep word vandag kon praat sou julle sekerlik tot helde verklaar word. Wel gedaan. Die paar TD's wat nog kom, ons sien uit daarna. Die Keepers "event" van Saterdag was baie aangenaam en vir my was die hoogtepunt om mede TD eienaars te kon ontmoet. Peter, Grant, Eric en Cindy, Quintus en TeamGinger. Dit was 'n voorreg! Dankie. In die gesels oor Tonteldoos het daar nog 'n puik gedagte die lig gesien. Daar is besluit om voort te gaan met die Tonteldoos-reeks. M.a.w., skatte wat in die toekoms by plekke van dieselfde tema weggesit word kan ook "Tonteldoos" heet. Die TD I - XVIII sal egter die enigste TD's wees waar 'n leidraad vir die Groot Skat gevind sal kan word. cincol en geo, dankie vir daardie "search" advies. Ek het gaan soek met "tonteldoos" en almal het baie mooi in 'n lys vertoon. Geo, sal jy net jou TD naam verander sodat die nr wys? Nogmaals baie geluk aan al die TD eienaars. As Visarend dink dat dit reg sal wees wil ek graag die media hieroor inlig en probeer om 'n beriggie in van die koerante te kry. Dankie Grounspeak Inc en Geocaching.com vir die middel tot hierdie grootse poging.
  25. amaSoekSoek, jou leidraad is gestuur. geo, my gevoel is dat ja, doen jou TD daar. Of dit saamval met die reels van Geocache sal Visarend kan vertel. (die betaal om 'n skat te soek) Ek sal self graag wil sien waar die britte deur die Vaal getrek het, en natuurlik is 'n Cheetah ALTYD die moeite werd.
×
×
  • Create New...