Jump to content

Tusk O'2

Members
  • Posts

    118
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Tusk O'2

  1. I'm back.... Anybody out there?
  2. Is jy High Impact I Carbon Hunter? Ek sal graag High Impac XVIII wil wees die keer.
  3. Calling a team together. cincol, take the mic and speak up if you please.
  4. Thanks for pointing this out and thanks for the use of the logo on the Facebook group : https://www.facebook.com/groups/258832127487084/?id=260408907329406
  5. Nostalgie. Ek glo dit gaan nog goed met almal? Gerhard, dalk moet ek die video delete? Daai storie oor die kompas is mos nie reg nie? En ek het vasgehaak by "great". Geez!
  6. Tontels en dose, 'n bespreking in die "Raadsaal" sal dalk van waarde wees. Dan kry ons insette en kan ons stem? Sommer die toekoms van veral die dose bepraat. Myne ook.
  7. Globe, dit sal baie gaaf wees! Op dieselfde plek en met dieselfde leidrade ja! Jan en Ina het my laat weet dat die skat geraid is maar dit is eenvoudig te ver vir my om in stand te hou. En cincol het nie tyd nie :-) Kan ek dan aan al die ouens wat reeds Ducktoll gevind het die leidraad voorsien? Sal dit fair wees? Sal seker nie pla nie ...... En ek weet nie hoe ek die verhaal van TDX by Ducktoll sal inwerk nie.
  8. Die Gemmerkat maak dose bymekaar asof dit uit die mode gaan. En dit gaan nie want ek kry gereelde bieps van nog 'n Tondeldoos in die sak. Maar my TD is ook nou gesneuwel ...... En ek kan niks daaraan doen nie behalwe: Ek sien my "Ducktoll" rol ook die kuiers in. As julle dink dis reg, dan sit ek maar TD X se leidraad sommer in Ducktoll. Dis immers ook deel van die slagveld ....
  9. Hey Ollietand, waar val jy uit? Uit die hemel uit hopelik ... Hallo cincol. Hoe kook die sandput? Sal jy die 2011 Tonteldoos kan bywoon doer by Tonteldoos?
  10. Verbeel ek my of val daar deesdae baie skote by die dose? Gerhard? Kan jy help?
  11. Eow Carbon! Ja boet, you should always check for alternatives .... I know that sighn. It's at Balmorals "back door". You got the gate locked as well? Nobody uses that entrance anymore. Just around the corner you would find the main entrance and that would lead you to serious history. Pity you missed it. Maybe next time around. And oh ja, all the guys there are serious boertjies, what the Tonteldoos series is all about. Think they proved themselves during the Boerwar NOT to be triggerhappy?
  12. Ek was nooit by Sanannah nie maar ken die eienaar van die plek waar die skat was, persoonlik. Nog steeds met die cheetahs doenig. Ongelukkig het cincol toe nooit by my geld gekry vir 'n nuwe gps nie, so ek loop met die suiderkruis... As ons die ou Savannah skuif gaan die "geskiedenis" verlore ....
  13. Got this e-mail from Tonteldoos: Any suggestions?
  14. Tusk O'2

    I spy

    Alweer cincol? Hallo ou maat.
  15. Oeps! Dalk eers in 2011?
  16. Ai tog .... Reëling nr 1. As dit cincol se goedkeuring heeltemal wegdra (soos in heeltemal weg); Dan gaan RedGlobe sy kontakte noord-wes van die GS kontak en as hulle plek het vir die Tontels en Dose; Dan gaan ek vra wie saamkom voor en tydens die Tonteldoosfees om: a) Die Groot Skat 'n Veilger Hawe te gee .... Die VH as 'n "Event" op te sit vir daardie dag (as cincol nog weg is) c) Meer Perske-mampoer te drink. "NEXT"!!! vir reëling 2. ns. die annertand het weer vanaand bevestig, een kampplek asseblief Pine.
  17. Tusk O'2

    I spy

    I see .... a bad moon arising.
  18. Weet nie eintlik waaroor dit gaan nie, maar hier by my het die tyd opgedroog, die ou E-trex gesuip geraak en behalwe dit, die trop groter. Ma dis nie eintlik "gone wrong's" nie, dis "came by's".
  19. Andy. Thanks, will send you the info and I would be very glad if you could lead the way. On another matter. Ek kry 'n e-pos van 'n skatjagter wat versoek dat ek die TDIX skat weer aktiveer omdat hy die leidraad daarbinne benodig. Die hele TDIX houer is weg ... Kan ek die Leidrade in my ander skat plaas en dit so op die TDIX bladsy aandui? 'n Tydelike verskuif van die leidrade en die TDIX logboek.
  20. Some good reading op here! *Andy for Prez!* Andy, I've done some things without asking ... One of the (few) caches I have had a report of a snake inside the hide. I inspected the location and had the area cleaned up by two local women. Took them 2 days! They saw the cache but could not work out what it was so I gave them an overview and let write the "find" in the logbook. It then so happened that a deal was made - they would keep the area neat and tidy and also keep the cache "clean". In turn I will just drop a ZAR "thank you" in the cache every so often. I will log the deposit in the logbook and they must also log what they have removed. The rule being that ONLY ZAR currency may be removed and logged. At present there is a GBP coin and a Mauritius coin in the cache. Dit beteken dat die skat sonder slange gaan bly, die terrein mooi netjies en skoon behoort te bly. Wat vertel Andy my?
×
×
  • Create New...