Jump to content

Volkswag

+Premium Members
  • Posts

    4
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Volkswag

  1. Greetings fellow Geocachers We are heading all the way for our fall break to Orlando to feed the inner child at Disney World. Now what would a vacation be without hunting a few caches. So here is an opportunity for all those locals in and around Orlando, and yes all those of you that have visited Orlando in the past, to recommend 10 caches that one should do when visiting Orlando. I also think that Groundspeak should consider making a site where these caches are listed so to assist Cacheneers (Cachers + Buccaneers = Traveling Cachers) to get the most out of their visit to a certain destination. These caches will probably be places of interest and scenic areas. Hope to hear from all of you. Regards Volkswag
  2. Erdvark klink vir my meer na die ouens wat 'n mens se munte steel! (Ek kan nie sin maak van die vertaling van CITO nie - dit beteken tog iets heel anders?) Hehehe! Erdvark is ook heel gepas in die konteks soos jy dit stel Danie. Waar dit by vertaling vanaf Engels na Afrikaans en andersom is, kom die vertaling nie altyd 100% deur nie. So jy is heeltemal reg oor die vertaling...in my nederige opinie is die neem van rommel uit die natuur en die belegging van erdfondse daarin 'n 'befondsing' tot die natuur. Groete
  3. Goeie voorstelle, behalwe uit 'n taalkundige oogpunt is ek iewat meer tradisioneel en verkies die Germaanse taal invloed bo die van die Grieks/Engelse taal invloed. Afrikaans gaan tans gebuk onder hewige druk weens globalisering en Anglisitisering. 'Erd' in stede van 'Geo' is volgense my 'n veel unieke voorvoegsel tot Afrikaans en hou steeds by die Latyn se invloed op die Germaanse tale. Groete.
  4. Geocaching - Erdetog Geocache - Erdfonds Geocacher - Erdvark/Erdeneus/Geoneus Hardcore Geocacher - Erdevraat/Geovraat Travel bug - Reistor Geo Coin - Erdmunt Travel Bug Hotel - Reistorant CITO - (EBF) Erdbefondsing Logbook - Erdeboek Logging - Boekstaaf Boeregroete
×
×
  • Create New...